Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(DOWNLOAD) "Hoonlag van die Duiwel" by Lewis Logan * eBook PDF Kindle ePub Free

Hoonlag van die Duiwel

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Hoonlag van die Duiwel
  • Author : Lewis Logan
  • Release Date : January 17, 2020
  • Genre: Mysteries & Thrillers,Books,
  • Pages : * pages
  • Size : 331 KB

Description

Owen Willard, desperaat om 'n suksesvolle skrywer te word, is selfs bereid om sy lewe op die spel te plaas in ruil vir sukses. Hy ontmoet 'n kulkunstenaar in Nice wie se beeldskone metgesel aan hom 'n belofte tot sukses maak mits hy sy siel soos Faust van ouds aan hulle sal gee. In 'n staat van roekelose brasserny en oorweldig deur haar skoonheid, stem hy in. Sukses volg, maar so ook die skadu van vroeëre psigotiese episodes. Terwyl hy besig is met sy Magnus Opum, tref skrywersblok hom soos 'n voorhamer en onthou hy vir die eerste keer sy belofte. Hy word gedwing om boete te gaan doen in Baviaanskloof-wildernis. Hier wag 'n oud-minnares hom in en na 'n stomende liefdesnag versleg sy situasie en word hy 'n dure les geleer.
PS: Nie vir slaapwandelaars, vromes van hart en fundamentaliste nie!!


Free PDF Books "Hoonlag van die Duiwel" Online ePub Kindle